Labola Fencing - De Aar

Thursday, 7 May 2015

Item details

City: De Aar, Northern Cape
Offer type: Demand

Contacts

Contact name Mannetjies Steenkamp
Phone 083 967 7967

Item description

Construction/Boukontrakteur

Labola Fencing is 'n gerigestreerde besigheid wat alle soort heinings doen: Elektriese heinings, enige draad, hekke, panele, wipegriet vir bv. Skole of koshuise ens.

Labola Fencing is ook tydig en ontydig beskikbaar vir enige noodgeval selfs plaasdrade ook en wildsheinings

Vir verdere inligting skakel my by: 083 967 7967